Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

sinspeel van vergete drome
stap en kerf in alle woorde
deuntjies besing dieselfde lede
met n wals in tydlose hede

die pels van satyn
laat nog n droom verskyn
tot jou breekpunt prysgee
en al jou drome weer mee gee

so draai die bose kringloop
tog is daar newels hoop
sinspeel van vergete drome
lirieke met nuwe akkoorde



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar