Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soos in die dae van die Voortrekkers
As in the time of the front pullers
Het ek en my swaer, John
Did me and my heavy, John
Aangelê met 'n dubbel loop haelgeweer
Laid on with a dubble walk hailweather
Ons het stink muishonde gaan jag
We hunted for stink mouse dogs
Ons lê aan
We lay on
Trek los
Pulls lose
en daar lê die stink muishond
and there lies the stink mouse dog
Ek hardloop om te gaan kyk waar die stinkmuishond lê en stink
I runs to go and look where the stink mouse dog lies and stinks
My voet haak vas aan die wortel van 'n boom en ek slaan neer, bene in die lug!
My foot hooks fast to the carrot of a tree and there i lies, bones in the light!
Ons loop toe na die grootpad
We walks to after the bigroad
En sien 'n ou met 'n pap wiel langs die pad
And see an old with a porridge wheel next to the road
Hy vra vir ons of ons weet waar ons lug vir sy agter wiel kan bekom
He asks us if we know where we could get sky for his afterwheel
Van pure moedeloosheid, sit ons langs die pad
Of pure motherlessness we sits next to the road.

DANKIE / THANK YOU



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
net vir nice to know:
wanneer mens so werk plaas,moet mens altyd na die bron/oorspronklike skrywer verwys....
indien jy nie weet nie kan jy n nota bysit en se dat jy nie weet wie die skrywer is nie...ens....
8 jaar 3 maande 4 weke 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar