Gedigte

Titel: dwaas
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n alewige onnodige geraas, ‘n dwaas
‘n lee blik heeltyd onnodig ongeskik,
so lelik, bombasties dis jou verlies,
van jouself onseker, geglo jy was die meester
‘n volkome sot jy’t geen meer genot
geen nugter rede, geen meer vrede,
Jy was verkeerd, jy was nooit vol leerd!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dwaas
Hou van jou binnerym
5 jaar 3 maande 3 weke 1 dag 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonstraalbeloftes

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Digbundel. Grootliks in Afrikaans, maar bevat ook vyf van my gedigte wat ek in Engels vertaal het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar