Gedigte

Titel: Een...
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Daar is een wat my wou he
En een wat by my wou le

Een wat kerk toe was
En een wie se hart gitswart was

Een met skewe tanne en skitterblink woorde
Waarin my hart verleidelik wou verdrink

Een met hare Wat my hart gevleg het uit die nood
Een wat my genadglik verlaat het
En een wat my toe terug wou he.

Een vir wie ek myself sou gee
gehuiwer het in die daad…
My toe net daar agtergelaat.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar