Gedigte

Titel: Een te min
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Mooi het eendag by jou begin :
n optellyn , ongesê ,
n roos wat in skerwe bly lê .
Ek moes jou gevra het ,
ek moes alles gelos het ,
en my hart tot by jou gedra het .
Kyk wat dit my gekos het .
Dit was in een sin een te min

Ek het my met jou besin :
ek is een ry voetspore ,
my lewe is een mens te min .
Ek is een ry voetspore
as ek omdraai en my oë terug gly ,
dis ek wat agterbly .
Tot hier loop my treë ,
ek is verder oor jou verleë

Jy het een aand daar voor my gestaan ,
jou mond het dit gedoen vir my ,
die Prinses van die dansbaan ,
en nou is
amper is n traan ,
en as is n see ,
ek wens n druppel waar ek staan ,
en laat dit reën daarmee .


- Cornè Etchells



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

een te min
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die Liefdes projek
5 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar