Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis 'n gegiggel en 'n gelag,
Hul slaap soet en sag.
Hul oogies is vol hoop en drome.
Ouers se harte is aan hul belowe.

Eendag bid ek vir my eie.
Kleintjies wie ek sal kan dra op my sye...

Ek hoop dat eendag na ek trou,
het ek geen berou.
Want eendag bid ek het ek my huis vol klein gesiggies.
My eie ou stere liggies.

Maar vir nou sit ek terug,
en ek rus.
Want net my God sal weet waneer en saam wie.

So ek sal hul opas vir ander en saggies droom.
Die appels nie te vêr van hul ma of pa as boom.

So my liewe God, ek sit hier en bid in my hart.
Ek weet nie of is dit deel van my part.
Ek wens net vir die geluk van 'n ma.
En die liefde van hul waardige pa.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Eendag se droom.
Dis elke vrou se droom om 'n waardige moeder vir haar kroos te wees.
3 jaar 10 maande 1 week 6 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar