Gedigte

Bladsye:
Titel: eenvlakkig
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jou lippe lag
maar jou hart
spoel bloedklonte
uit die diep wonde
wat jy jouself toedien
terwyl jy wag dat
ander deur jou bril
die lewe moet sien.

Jou bril kyk slegs een-dimensioneel.


© Christo du Plessis 2010-12-01 / 21:34



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kort en kragtig. Goeie gedig wat met bietjie oordenking veel meer se. Goed gedoen.
9 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 9 ure oud


Wat agter die oe skuil...
Soos altyd kniebuig ek jou woorde......

Jou lippe lag
maar jou hart
spoel bloedklonte
9 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 17 ure oud


Want niks is ooit so hartseer as die traan van die harlekyn! Ja, hierdie ene vat aan 'n mens, want ons is almal soms skuldig aan hierdie eendimensionele kykery.
9 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 21 ure oud


eenvlakkig
jip, as mens jouself soms deur 'n ander se oe kan sien... (kort met 'n sterk boodskap)..
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 2 ure oud


eenvlakkig
jip, as mens jousels soms deur 'n ander se oe kan sien... (kort met 'n sterk boodskap)..
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 2 ure oud


diep.
groots
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud


Puik, Zymrly: hou hiervan!
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud


eenvlakkig
Magtag dis goed!
Diagnose: Emosionele katarakte agv langdurige gebruik van oogklappe. Doofheid vir ander standpunte presenteer.
Prognose: Onomkeerbare psigologiese degenerasie. In uitsonderlike gevalle mag hartmassering en gebede help.
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud


Briljante sosiale kommentaar!
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud


Bitter!
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud


Short, "Not So Sweet" & to the point . . .

SKITTEREND geskryf Zymrly.
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud


reguit geskryf, Zymrly
9 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Gebroke Harts Gebede

    deur Anze Bezuidenhout

    Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar