Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Adam in slaap herbou
ontwaak met mooiste vrou

huwelik eg of trou
liefdeslied verdwyn
verkrag met pyn
trou of ontrou uit onthou
hu en eg on eg
moeilikheid beleid een wyn
sekstransaksie
orgasme-attraksie
huwelik erg verknou

finansiële aspek vervang respek
primêre doel is seksgevoel

kinders sekondêr beslommernis
geweld ernstig bekommernis

skepping skepper taaboo voodoo
eienaar van huweliksontwerp
finaal verwyder
met skerpte van sy bose swaard
van aardbol, net pantie-partie-jol
dier instink umkontuwisiezwe
vryheid van diermens
gelykheid broederskap in sapiens

homo erectus penis perfectus

menswet grondwet sonder klipwet

diere saam kohabiteer
gras nog groen
droogte of winter reën seisoen
seks onverteks
spat uitmekaar uit groep op soek
lower weivelde fasilitieer

morele beskawing ‘delete’
laagste instink dierlik ‘complete’

homonid habilis evolusie is begin
gnu in midde-Afrika, next-of-kin
oorbevolking massa-migrasie
watervloed meegesleur
mekaar vertrap
oorblyfsel sal miskien
tyd van einde oorstap
eg en hu in trou onthou
homo sapiens verbrou in rou

varkvleis eet en verfoeisels en muise
almal saam tot niet
“ . . . . nuwe hemel
nuwe aarde wat Ek maak,
maak dit saak?”

“. . . . elke maand elke nuwemaan
elke week elke sabbat
aanbid voor my aangesig!”
sê YaHoVaH Elohim
om strafgerig bedien

“. . . . hulle sal uitgaan en net lyke sien
van diermense teen My opgestaan!”
totaal verslaan en skaam
wurm sal nie sterf
vuur nie uitgeblus
afgryslik wees vir alle vlees

Adam sal weer koning wees!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

OORLEWING
Jammer, maar ek verstaan ook nie.
6 jaar 1 maand 2 weke 6 dae 14 ure oud


EG OORLEWINGSGEVEG
Dit lyk na ´n baie ingewikkelde ontleeding, en sal graag die diepere betekenis wil verstaan.
6 jaar 1 maand 3 weke oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar