Daar was n tyd…
Jou skerpe blik, ysig en grou
oor jou empaaier,
het my in en op my plek gehou.
Soms ontvang jy
wat jy vra,
ter wille van…
was n masker voos gedra.
Lees ander gedigte deur Padre de Lucio
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae