Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


die dae voel so lank nou

nou dat dit heeldag nag is

of

is die dae korter

meer dae

in elke week

die tyd staan stil

terwyl die jaar verby swiep



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Goeie een dié, Bt.
5 jaar 1 maand 2 weke 2 dae 1 uur oud


:-)
Dankie.. Ek hoor hoe "change die gears"
5 jaar 1 maand 2 weke 2 dae 8 ure oud


Eight days . . .
'n Gedagte knoper soos min
Nuut
fris en vars
en
Sit die kop ook sommer in rat
5 jaar 1 maand 2 weke 2 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar