Gedigte

Titel: Eie mag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Skree dat die berge antwoord gee
Verplig jouself en sê `n slag net “Nee!”
Gooi af die bande van die verlede wat jou bind
Voel vir eenmaal weer soos `n sorgelose kind

Hou jou arms uit in liefde om te gee
Voer jouself deur emosies van verlange mee
Druk iemand teen jou vas, miskien `n kind
Leer om vertroue in jou naaste weer te vind

Stel jou grense op en gee die eerste treë
Hou dan reguit in jou bepaalde weë
Niemand wat jou vrede kan verslind
Jou eie mag, dis al, jy’s nie meer blind



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Eie mag
is regso neem beheer.....
10 jaar 4 maande 6 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar