Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soek jy 'n huisie met draaie en hoeke
waarin jy heerlik kan bly?
Laat ek jou wys wat's op my boeke
vir jou as 'n winskoop te kry!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

o jitte, noudat ek so huis soek, sal ek elke keer hieraan dink, en wonder hoekom 'n agent vir my vertel wat is watter vertrek. jou gediggies is so kosbaar.
12 jaar 7 maande 9 ure oud


sold
Freek ek ken ook 'n eiendomsagent, dis 'n game vol highs en lows. Sterkte. DD
13 jaar 9 maande 1 week 3 dae 18 ure oud


Eiendomsagente
Dame stap voor, hierdie is nou die badkamer. Asof jy nie self kan sien dit is die badkamer nie. Dit is presies hoe dit werk. Groetnis.
13 jaar 9 maande 1 week 4 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar