skryf is die opdrag
maar daar gebeur niks
eina is simpel
niks kry ek om te rym
eina is ‘n plek in Noorweë
met min mense
lol seker te koud
eina dit kan nie lekker wees
eina maak my mal
al wat ek kan dink
is eina pyn
eina is simpel
niks kry ek om te rym
eina, deina, dana das
sit die apie in sy kas
nee wat
das en kas rym
so eina bly simpel
daar is niks om te rym
Lees ander gedigte deur SoufiesChoice
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Christo Nel
Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.