Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek is ek.
Jy is jy.
Ek en jy -
Alleen.

Ek ontmoet jou.
Jy ontmoet my.
Ek en jy -
my en jou.

Ek is nie meer ek nie.
En jy is nie meer jy nie.
Ek en jy, word ons.

Veel later is jy ek.
En ek is ook jy.
Jy en ek is
een….


‘n Kraak in ‘n spieël
‘n Gebreekte kruik
Barre landskap -
verlate
onder ‘n sneeukombers…

Nou is -
Ek weer ek.
En jy weer jy.
Alleen…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek dol oor hierdie woordespel. Pragtig
10 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar