Gedigte

Titel: Eindeloos.
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Eindeloos le die pad voor my oop
Onbekend soos my toekoms
Staar ek net in wanhoop

Ek sorteer my gedagtes
Om weer te kan hoop
Op n toekoms sonder wanhoop

Diep binne weet ek...
Soos die mis oor die berge verdwyn
Sal my gevoellens wegkwyn...

My siel kan plek maak...
Vir hoop om weer te skyn

Dan sal ek weer na die pad kan kyk
My lewe deur God se oe bekyk

Geloof sal brand deur hoop se vlam
Aan my weer wys God se plan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar