Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis koud , nee dis bibberkoud
Buite is alles verdor , verdroog
Damme lyk soos dooie niksiende oe
Lande le bloot gestroop en wag

Klein kalfies soek van Mamma se hitte
Blesbokke le laag om uit die wind te kom
Skape trop, trop saam in die koue
Mens loop langs die pad , opgestop soos dik wors

Populiere reik blaarloos hemel toe
Groen bome is sommer vaal van die stof
Watervoels ploeter tevergeefs op die droee damme
Arende staar eindloos ver uit vir prooi

Maar in al hierdie barheid , eensaamheid
Skyn die son flouerig en die wind waai ritmies
Dis net hier, hier in die barre Vrystaat
Waar al die droog en verlatenheid eintlik mooi is.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mooi!
Ek lief ook die Vrystaat. As vriende sê dis alles net bruin, sê ek nee, kyk die skakerings van pienk.
8 jaar 4 maande 3 ure oud


pragtig
hou van die manier hoe jy met jou woorde speel
8 jaar 4 maande 3 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar