Gedigte

Titel: Ek.
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is nie selfgesentreerd nie,

ek soek nie my eie eer nie,

ek is altyd bedagsaam...

(Soms net bietjie meer teenoor myself as teenoor ander mense.)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
giggel...
5 jaar 11 maande 2 weke 4 dae 15 ure oud


liefde
Hehe . . .ja, mens moet eintlik bedagsaam teenoor jouself wees, maar nie agterweë laat om bedagsaam teenoor ander te wees nie :-) maar soms moet mens onselfsugtig optree...dis baie nodig :-)
5 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 10 ure oud


Ek
hehe.. ja jy beskryf hier elkeen van ons
5 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 11 ure oud



Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar