Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

trap in 'n gat een more
yslike pain in my kuit
loop kruppel vir dae
my fisio is op kraamverlof

uitendelik bel ek uit desperaatheid
loop kry 'n pil en 'n pleister
plak die pleister en sluk die pil
so 'n mooi driehoek een

word wakker van die wonderwerk
my pyn is weg maar o wee
ek gewaar 'n ongemak in my lendene
ek sukkel om om te draai

tot my verbasing sien ek 'n swelsel
nog nooit so erg of intens
hier is iets groooots verkeerd
skaam-skaam sluip ek badkamer toe

wragtig,daar staan dit groot
wie die fout kon maak sal ek nooit weet
in my onkunde en moontlik swaksigtigheid
dit was nie voltarin nie,maar viagra.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

voltarin - viagra
whahahaha shame
7 jaar 11 maande 2 dae 12 ure oud


-
'n Probleem van epidermiese proporsies beslis ...
7 jaar 11 maande 3 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar