Titel: Ek dra jou soos 'n sonsak om my skouers
Weergawe: 1
Aantal woorde: 52
Kere gelees: 52
Datum gepubliseer: 25 Feb 2010
Droog en skaamteloos soos ‘n woestyn
Het ek geraamteloos verdwyn
Agter jou albaster oë.
Ek kan sien
Hoe die holte en die oorloop
Van ‘n leeftyd se hoop en verlang
Jou skielik vang.
En so raak ek verlore
Tussen die miriade woorde
Wat jy nie verby
Jou lippe kan kry.
Lees ander gedigte deur Ilva Pieterse
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte
Algemeen
Resensies
Woes-Nuus

deur Robelle
Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm