Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek pluk die trane van my hart
en strooi die seer soos
madeliefie blare
sodat dit 'n poel vorm
by die vlakgraf
van 'n liefde

ek gedenk jou
die naamlose cassanova
die gesiglose ruiter
die draer van slegte tyding
die een wat gesterf het
voor hy kon lewe



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

pragtig!
en soos altyd so mooi saamgevou, elke woord pas net reg.
8 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar