Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die donker kamers van my hart
voel ek jou hier saam met my op so koue aand.
Ek sien jou in plekke waar goue drome wag,
en ek wonder..
is jy die een waarna my liefde smag?

Jy't jou drome in my hand gegooi.
Jy het jou hart aan my toevertrou.
Ek sou alles vir jou wees as jy net wou,
en ek wonder of jy hierdie keer ook so seer kry.

Jy leef hier binne my, diep en seer.
Jy maal deur my kop, heen en weer.
Ek mis jou elke dag meer en meer.
Maar ek groet jou nou, my liefde,
vir die laaste keer.

Ek is lief vir jou en sal ook altyd wees,
in woorde en ook in my gees.
Maar ek groet jou, droom van my hart.
Fluit-fluit, so eindig die deuntjie van my smart.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Eina, maar so mooi beskryf!
10 jaar 4 maande 1 dag 20 ure oud


" gister' se liefde en wonder goed uitgebeeld.
10 jaar 6 maande 1 week 5 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar