Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het gisteraand weer van jou gedroom
hoe jy my styf vashou
dat ons in sweef op die maat
van 'n wals
terwyl ek netjies onder jou arm pas

Ek het gedroom
hoe ek die skuim speels
van jou lyf afblaas
en jy met my
oor die water op die vloer raas

En later
jou donker oe wat my vaspen
terwyl
jy vir die hongerjare
manna uit my siel optel

ek het gisteraand weer van jou gedroom




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek het gedink dit is klaar en toe.......
dis nooit klaar nie,,,,,,dit hou aan en aan en aan vriendin
7 jaar 10 maande 3 weke 1 dag 16 ure oud


ek het gedink dit is klaar
gedagtes van toe sal altyd in more se drome wees....
8 jaar 1 maand 1 week 6 dae 19 ure oud


Ek het gedink dit is klaar
Dreams are good friends, when you're lonely (liedjie van Vicky Leandros). Nostalgies en deernisvol.
8 jaar 2 maande 1 week 1 dag 6 ure oud


dis mooi vir my
8 jaar 2 maande 1 week 4 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Treë na Innerlike Genesing

deur Leonard John Holmes

Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar