Weergawe: 1
Aantal woorde: 105
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 Apr 2008
het jy My nie herken?
Ek roep, in die oggend vroeg,
nog voor jy dink om die land te ploeg,
Ek roep jou in die middae,
Ek wil hê, jy moet om hulp vra,
Ek roep jou, saans laat,
hoekom wil jy nie met my praat?
Ken jy nie My stem?
Wil jy My nie meer ken?
Ek is jou Skepper, jou Pa,
Ek's die een, wie jou elke dag dra,
Weet jy nie, Ek's lief vir jou?
Ek stuur My Gees, om jou te omvou,
Ek, het jou by jou naam geroep,
roep my aan, en Ek sal jou voed.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Driekie Grobler
'n Bundel vol inspirasie en lewenswysheid, lief en leed, maar ook lewenslesse wat ons daagliks ervaar en leer. 'n Saamlag, saamhuil en saamstap-bundel.