Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

* n Gedig vir Janine Grobler *

My liefste vriendin
ek wonder of jy weet...
Hoe besonders spesiaal jy vir my is.

Jy's my fallen angel
from heaven above.
My rock&roll diva
saam jou is ek laf.

Jy is 'n rots as ek
vesting soek
teen die wereld
se seer,
jy't my van
mens-wees
kind-wees
en ek-wees geleer.

Jy is my fashion adviser,
my shop-o-holic partner!!

Jy eet skelm saam my wafels
en drink saam met my wyn.
Jy leer my van moed hou
en opstaan na bitter-seerkry pyn...

Jy's my oor as ek
wil bitch oor
elke klein cliche...
My terapeut,
afpak plek
wanneer ek baklei.

Dankie maat,
my enigste opregte een...
Dankie dat jy toelaat
dat God jou vir my leen.

Jy is n wonder-mens
en ek het vir jou soveel
respek...
Jou glimlag het kom nes
maak in my hart
soos n bloed-vlek...

Bly net wie jy is
Katrina Katryn...
En weet ek bid,
dat jy nooit uit my
lewe
sal verdwyn...



Spaar Geld op Versekering

Kommentaar

die weervoorspelling
funky,kosbaar en pragtig.
love veral strofe 3.
2 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 14 ure oud


P
stunning verby
2 jaar 4 maande 6 dae 14 ure oud


Nix
Jy het in jou gedig gese presies wat ek vir my beste vriendin wil se. Dis darem maar lekker om sulke vriendinne in mens se lewe te he. Baie mooi geskryf
5 jaar 2 maande 3 weke 6 ure oud


Dis gr8 as mens so pel het ek weet hoe dit voel om so maatjie te hê

Pragtig hou haar stuif in jou siel en hartjie vas
5 jaar 2 maande 3 weke 15 ure oud


Dis pragtige woorde die! Ek het ook die een vriendin wat vir my alles beteken... Ek dink elke vrou moet so ene hê!! Mag julle paadjie saam nooit doodloop nie!!!
5 jaar 2 maande 3 weke 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons Premium+ lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur frans calitz

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar