Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy het om hulp geroep
Ek het jou gehelp
Deur jou dronk aande,
jou besope verwyte
ek't by jou gestaan

Ons het jou kind groot gemaak,
jy as ma was te sleg

terwyl ons werk ,
het jy gepak,
spoorloos
soos n skim ini nag

jy's weg ,
ek is bly
my gehuil sal opdroog
maar jou pad sal nie makliker raak nie
jou kind sal jou verwyt,
jou uitkryt

jy gaan nog lang trane huil.
jou vieslike vrou!

jy het ons kind weg gevat , ja dis jou kind
ons het haar mens gemaak
jy verniel ha!

my hart nou rou,
maar die Here op Hom vetrou ek,
hy sal die seer wegneem,
ons sal heel

vir vergewe is ek nog te rou ,
vir nou
haat ek jou

ja

Ek is bly jy is weg



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Was daar dalk 'n rede dat sy gepak het en gewaai het??
10 jaar 5 maande 2 weke 3 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :
Pyn

Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar