Weergawe:
Aantal woorde: 74
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 08 May 2007
was,“ek is jammer”, te laat my maat?
Neem jy wraak, wil jy nie praat?
Wil jy, alle kommunikasie staak?
Ek raak moeilik en kwaad,
spoeg vuur, soos ‘n draak!
Gaan die sterk muur, nou kraak?
My maat, ek speel nie skaak,
deur my toedoen, is jy nou naak!
Ek wou nie myself vermaak,
ek weet, ek’s dalk te laat,
sal probeer, om op te maak.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Willie Botes
Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer
dankie
tella