Gedigte

Titel: eK kEN Jou
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek ken jou
ek ken die spikkels in jou oë
ek ken die lagplooie langs jou mond
ek ken die stiltes van jou praat
ek ken die drome van jou hart
ek ken die note van jou jubel
ek ken die teerheid van jou raak
ek ken die sug van jou swaarkry


al ken ek jou


is jy steeds


die


vreemdeling


.......



in my hart



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Baie mooi! You have a way with words!
9 jaar 2 weke 3 dae 6 ure oud


Meesterlik
Ek kry trane in my oe! So mooi.
9 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud


diep.
uitsonderlik.
se soveel op so besonderse manier.
Goeie werk.
9 jaar 7 maande 4 weke 1 dag 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar