Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek onthou ‘n pragtige somer
met die lug vol geur
toe jy daar was
met wit bloeisels in jou hare
en die lewe was heeltemal sorgvry.

Hoe verlang ek
vir so ‘n somer om weer te kom
en vir hierdie koue eensame winter
om verby te gaan,
vir jou om by my terug te wees
en veral vir jou tere liefde.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar