Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die son skyn helder
Die voeltjie sing trots
Maar hier is dit koud
Alleen op die rots

Ek sit en wag
en dink aan jou
En hoe jy soms
in gedagte jou onderlip kou

Ek dink sover terug
en onthou hoe jy lyk
In pamper nappies
Besig om jou sussie te byt

Maar ek sien jul nie meer
Nie vir haar of vir jou
My verlange vir jul
is besig om aan my te kou

In die begin was ek tannie
En toe was en Nig
Ek kan jou nou nog
Oor my naam hoor sug

Ek mis jou - klein seun
Ek verlang tog vreeslik
En ek mis jou sussie
met blou ogies, so eerlik

Ek sal eendag kom kuier
Miskien gouer as dan
Ek Belowe ek sal
So glo my ek gaan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar