Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

agter jou lag sien ek jou raak
jou seer, opgekrop
met elke grap wat jy maak
jou hart, met wraak volgestop

en deur jou oë
verby die hartseer van weleer
voel ek hoe jy smag na liefhê
opreg, net een enkele keer

maar jy kruip weg
agter jou ystergordyn
jou antagonistiese kliphard bestaan
- vêr, vêr weg… jou hartsrobyn



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

jy sien raak, want jy kyk diep . . . mooi gedig Meisiekind!
10 jaar 10 maande 1 week 2 dae 8 ure oud


raak vas
ek hou baie van jou gedig!!!
11 jaar 4 dae 4 ure oud


En ek dog jy ken my nie? Mooi gedig!
11 jaar 1 maand 4 weke 1 dag 5 ure oud


ek gaan verder terug lees. iewers vorentoe skyn 'n liggie, eendag kom ons om 'n daai, maar intussen is die seer 'n donker gordyn.
11 jaar 5 maande 1 week 6 dae 13 ure oud


Raaksien
WOW!
11 jaar 6 maande 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar