Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

verlange na my vaderland,
sal ek eendag weer terug keer,
ek mis die vuil rooi woestyn sand,
ek treur. . . dit maak seer,
die hunker na ‘n dorre land,
neem my terug, ek kan nie meer,
ek en my vaderland, wat ‘n sterk band!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

I know the feeling...
10 jaar 10 maande 1 week 1 dag 13 ure oud


ek verlang ook sommer nou huis toe,see toe,daar waar die berg aan die een kant is gevul met proteas en witsand se duine aan die ander kant...jy vang die verlange so mooi vas!
11 jaar 4 maande 2 weke 9 ure oud


ek verlang........
n Mens verloor net eenkeer jou hart en daai spesiale plek kan klein en knus in jou hart kom wegkruip! Ek hoop die droom vir terugkeer word waar!
Kry skoon n knop in my keel!
11 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 3 ure oud


Pragtig geskryf. Mens kan die intense verlange voel.
11 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 4 ure oud


baie mooi, ongeag van waar dit is, "there is no place like home"

e
11 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 10 ure oud


shame, ek hoop jy kan, mooi geskryf!
11 jaar 5 maande 2 weke 4 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar