Weergawe:
Aantal woorde: 49
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 Dec 2007
Die reën, is dit 'n stille seën?
Ek voel, soos 'n kaal been,
my maag hou aan kreun,
ons kon eers op mekaar steun,
was dit 'n groot leuen?
Wat van die toekoms, van ons seun?
Verlang en ween ek alleen?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Ano
HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.