Gedigte

Titel: Ek Vervel
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Onder protes skil ek laag vir laag my maskers af

so hier sit ek weerloos, soekend en wag

tot die regte ek na retrospek, opstaan.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vervel
Min woorde met 'n huis vol inhoud.

Puik
7 jaar 2 maande 2 dae 21 ure oud


vervel
Diep, diep, diep ... Uitstekend verby!!!
7 jaar 2 maande 3 dae 5 ure oud


Drie lyntjies
wat boekdele spreek!
Wel gedaan.

-=P=-
7 jaar 2 maande 3 dae 7 ure oud


En vervel
Super!
Tops !
7 jaar 2 maande 3 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar