Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek het jou net op WOES geken
maar weet jy het met woorde gewen

Ek weet nie wat om te sê van hierdie dag
verstaan nie lekker wat op jou wag

Onthou net ons is daar vir jou
om jou lewe met woorde liefde te omvou

Soms staan ons siels-alleen;
ek weet die Vader sal jou lewe verder seën

Gaan dan die toekoms met Sy vrede in
'n einde beteken ook 'n nuwe begin!

Sterkte vir wat op jou wag
Ons sal na jou woorde smag!




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek weet nie
Goed geskryf en mooi verwoord.
5 jaar 2 weke 2 dae 11 ure oud


ek weet nie
wat n pragtige vriendskaps ode.. ek dink jy verwoord ook my gevoel en gedagtes perfek
5 jaar 2 weke 3 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar