Gedigte

Titel: Ek wil
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wil vir jou die oggendson se strale wees
Wat jou saggies op jou wang kom môre soen

Ek wil vir jou die snoesige kombers wees
Wat warm jou lyf omvou

Ek wil vir jou die rede wees
Vir die glimlag in jou oë

Ek wil vir jou ‘n sopnat huilkussing wees
Waarin jy vertroosting vind

Wanneer jy eensaam en alleen is
Wil ek jou bemoedigende woorde wees

Ek wil vir jou ‘n beste vriend wees
Met wie jy al jou hart se wense kan deel

En wanneer begeerte brand in jou
Wil ek jou liefling wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek wil
Goed geskryf
5 jaar 2 maande 1 dag 5 ure oud


Ek wil
Sien TK, dit vloei en dit vloei mooi in mekaar!!!
5 jaar 2 maande 1 week 4 dae 20 ure oud


ek wil
Mooi beskrywings gebruik. Goed gepen.
5 jaar 2 maande 4 weke 1 dag 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar