Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wil iets wat heel is vermorsel
Dit breek sodat ek myself met die stukke kan sny
Die spieel van die muur afruk
Sodat ek my gebroke selfbeeld kan vermy

Ek wil iets wat sterk is afbreek
Dit skop en slaan tot ek sien dat als net stof is
Iets in 'n vuur verbrand
Sodat die as saam my haat kan gis

Ek wil iets wat mooi is seermaak
Kyk hoe ver 'n swaeltjie sonder sy vlerke kan sweef
Jou hart uit jou borskas grou
En kyk of jy ook so lank soos ek kan leef



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die weervoorspelling
ek hou van jou eerste strofe..en die laaste een is nie te ver agter nie.
dink jy kon meer met 2 gedoen het
4 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 17 ure oud


seermaak
sjoe diepseer eina!! MAAR puik gepen!
4 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar