Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

dit lyk so lekker,so slim
om woorde,gedagtes te las
en siedaar,'n pronkstuk.
ek probeer so hard om ook
'n digter te wees,om met
woorde te toor,te speel.
ek onthou hoe meisies se
harte gefladder het as
Marius,my pel,met woorde
kon toor en met net 'n
woord of twee of drie of
vier,'n minnelied kon dig.
hy kon met 'noot of twee
'n liedtjie skryf,en sing.
ek gaan aanhou probeer
al word my tyd nou min
om ook iemand se aandag
te trek,dieselfde ver-
wondering te weeg te bring.
'watch my.......'



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ons watch
...
8 jaar 1 maand 4 weke 1 dag 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar