Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Tjoef tjaf het ek alles deurgedraf
Ek ken hierdie vak soos ek myself ken
Môre sal jy sien hoe hierdie kind punte verdien

O, my genade! Watse vraag is dit die?
Hulle vra goete wat ek dan nie ken nie
In watter boek was dit?

Ek sweer ek het ure lank gesit en leer
Ken daai boek beter as die Bybel meneer
Hierdie is twak, hulle wil net hê ek moet sak

Nog `n vraag wat ek nie ken
Hel man, waar kom dit vandaan?
Seker uit boeke wat nie bestaan

Nou is ek klaar geskryf
Ek voel al die hale op my lyf
en ek belowe, ek het ure geleer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

eksamen
aag kostelik, en toe was die uur nie genoeg nie, haha.
5 jaar 4 maande 3 weke 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar