Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

n Hart, in stukke geskeur,
die vlees kan nie meer,
glo my, ek het probeer,
om die liefde, vir jou te keer,
Ek’t gedink, ek’s in beheer,
gehoop, ek sou die liefde verleer,
gedink, dit wat ek voel,weg redeneer,
maar dit het nie gebeur,

Here, sal U my nou leer?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

sjoe, dit klink na berou? diep seer?
maar jy weet Hy dra jou. baie mooi gedig.
12 jaar 7 maande 1 dag 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

deur Johann P. Boshoff

Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar