Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Sestig dae
los in die son
daar lewe iets
gooi dit 'n bom

kom huier in my huis
kom speel in my tuin
bly weg van die kar
dit kos 'n fortuin

jou ma
jou pa
hoekom wil hulle
ons altyd so pla?

sewentig weke
in die stad
ek werk my klere
my klere alles pap nat

weg wil ek toor
agt en twintig jaar
oor en oor
dieselfde komentaar

gaan weg
bly weg
en wees reg
vir die geveg

tannies agter in busse
hou van jong bloed kusse
my voete is klaar
en my maag alweer naar

negentien keer
weer en weer
die naels op my tone
almal deur geskeer

twintig tien
is ek klaar
klaar met jou
klaar met die span
so geniet jouself
terwyl jy kan

ons was die vloer
in sy huis
in sy buurt
in sy moer

raas!
die kaas sal smelt
hy het tog
so baie geld

rokkol
tokkol
ons het
niks.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek's mal daaroor!!
9 jaar 11 maande 1 week 1 dag 19 ure oud


Dis baie nice, mal hieroor!!
10 jaar 1 week 5 dae 7 ure oud



Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar