Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My identiteit is steeds myne
Die ek wat ek sien in die spieël is steeds ek.
Al dink jy dat jy my kan manipuleer
Sal ek steeds my identiteit beheer

Die ek wat jy ken is nie die volle ek
Dis net ‘n deel van my siel
Wat op die internet rondswerf

Die kapasiteit van my menswees
Sal vir jou steeds ‘n raaisel wees
As jy dink jy weet hoe ek dink of voel
Laat weet my – ek soek nog my lewens doel

Soos water wat deur ‘n rivier spoel
Beweeg ek maar saam met die stroom
Steeds soekend na vervulling vir my droom



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vrywording
'n Wyse man het eenmaal gesê dat 'n mens waarskynlik net eenkeer in sy lewe sy eie ware ek (ich) selfs aan sy geliefde toon.
Dis seker 'n probleem om jou ich te vind.
Maar jou idee van 'n blomtuin in jou hart plant, is glad nie sleg nie.
Loop al agter jou neus aan, jy's vry om daai mooie, daai ware uit te soek.
GvT
4 jaar 10 maande 2 weke 22 ure oud


Emansipasie
Pragtig gepen!
4 jaar 10 maande 2 weke 5 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar