Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Daai wegsteek klip in foto twee
o’ wee dit laat my dink
waarom ek nog steeds hinke-pink.
Ek
juis ‘n man van my huis en my kerk
slenter lui-lui huis toe na werk
toe my oog haar vang
boudjies wikkel-wikkel
en ek wilsbesluit teësinnig
besluit om met haar te sukkel
en ek loop haar storm
maar sy’t klaar geslaap
en wis dis die norm
en haar oë sê sy wil en sal
dis toe waar ek struikel en val
my gewete sal nooit nie pla
ons het beide dan saam
vir die liefde gevra

Willie F
2014/06/17



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

klip
Pragtig :)
5 jaar 8 maande 1 week 23 ure oud


klip
hehehe.. ek dink die klip was ook maar n goeie ding??? lekker gelees hoor
5 jaar 8 maande 1 week 2 dae 15 ure oud


klip
Mmm...dis seker nou nie jou skuld dat daar 'n klip in jou pad gele het nie :-)
5 jaar 8 maande 1 week 2 dae 17 ure oud



BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar