Gedigte

Titel: Salomo
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




en mag ek adelik tekort geskiet
my Moses-agtig uit ou riet
van jóú vertelling
sonder vooropstelling
meedoen aan jou brose soek
wat die mensdom kwel in wroeg

ek weet wèl massa meet materie
dat kinders groei nie uit ’n ashoop nie
dat daglig-skaduwees nie in na-nag skyn
dat God se liefdegawes nimmer kwyn

want dáárom juis my dieper dank
aan Hom wat deur my wese-klank



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Salomo
Baie vrae en onsekerheid maar van een iets is ons seker, dit kom mooi uit in jou laaste 2 reëls
4 jaar 3 maande 3 weke 4 dae 21 ure oud


Adelik
Soms is daar antwoord op al ons vrae. Soms nie. Dan bly die ewige wonder....
4 jaar 3 maande 3 weke 6 dae 2 ure oud


Salomo
'n Gedig vol vrae. Daar soveel vrae in die lewe en so min antwoorde. Mooi geskrywe.
4 jaar 3 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


---
ek weet wèl ...

( en )

want dáárom juis ...

Jy skryf my met hierdie vers, tot absolute stilstand. Ek kan nie help om aan MCE se projek, kopskuif te dink wanneer ek die woorde wat ek hier bo uitwys, lees nie!

'n Absolute Meesterstuk! "It makes one think ..."
8 jaar 6 maande 2 weke 6 dae 6 ure oud


en mag ek adelik
Daar is baie meer vrae as antwoorde - en dankie tog, ons hoef nie al die antwoorde te hê nie - dit is hoekom daar 'n lewende God is.

"want dáárom juis my dieper dank
aan Hom wat deur my wese-klank"

Pragtig en treffend na hierdie aspek van mens (en gelowige wees) gekyk, Koekekranka.



8 jaar 6 maande 3 weke 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar