Gedigte

Titel: Engel
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As kaalvoetklonkie was meisiekind
drome te groot om vlerke te kry
deur die jare het ek vere gegroei
en uiteindelik kon ek vlieg
om my drome te gaan haal

Erens langs die pad
het die wit van my vlerke
byna gebreek maar
ek het die vuil afgestof
en aanbeweeg

Een helder sterre nag
was ek 'n maat geleen
wat dieselfde drome as myne deel
sy vlerke was ook al eens verkleur
maar sy hart was nes myne nog heel

Hy is sterk en mooi en sag
en beskik oor legeose krag.
Ons vlieg dieselfde pad,
hand aan hand en sal nooit weer
ons droom mispand.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar