Gedigte

Titel: Engele
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die vrou se figuur,
beeldskoon van natuur,
rondings so mooi,
glimlag sonder plooi.

Die vrou se figuur,
nie nekbreker van mans,
die engele van die aarde,
getooi met poeier en spray.

Swaaiende heupe loop hul aan,
trek ons aandag nader aan hul,
verlei ons tot magteloosheid,
gevang deur hul skoonheid.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Engele
Jy het die opsie om weg te kyk, doll. *lag* Ek het lekker gelees.

Groete

Chenél
12 jaar 9 maande 2 weke 3 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar