Gedigte

Titel: Engele
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

sou jul babaengeltjies gebly het
of sou jul nou uitgegroeide
volwasse manne engelle wees

weet jul dat ek nog treur
elke dag na jul verlang
jul leë plekkie in my hart voel

sien jul nog elke traan
vang jul dit op
bewaar vir my as ons eendag ontmoet

hoor jul elke gebed
smeking kermklaag aan onse Heer
om jul vir my te beskerm

voel jul nog my pyn
van eensaamheid
my leë hart en arms

of kyk jul neer na my
sprei jul jul vlerke wyd oop
in vertroosting en liefde

© ANS BOTHA




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ai Ans. (Drukkie)
Ek glo eendag is ons weer bymekaar in die onbeskrylikste vreugde . . .
4 jaar 9 maande 1 week 3 dae 23 ure oud


Engele
Ons bewaarengel is nog steeds met ons waar ons ookal gaan.
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 2 ure oud


engele
Weet jy Ans ek wonder oor hierdie engele. Is baie mooi geskjryf.
4 jaar 9 maande 1 week 4 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar