Weergawe: 1
Aantal woorde: 67
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 28 May 2011
en meer as ‘n honderd keer ‘n dag
ek voel steeds dat
alleen iets goed in hom het
maar
wanneer ek elke oggend
in stukkies breek
omdat jou plekkie langs my
onopgemaak bly
weet ek dat die dag toe ek jou ontmoet het
ek myself binne jou gevind het
ongelukkig
is die lewe saam met jou
net ‘n enkelkaartjie
na nerens
Lees ander gedigte deur natasha dutton
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.