Gedigte

Bladsye:
Titel: Erfenis
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek mis jou boeke
wat jy bère vir my
dan lees ek
aanhoudend

Nien, sè hy
hou aan lees
boeke is erfstukke
ons lees Ouma se digbundel
van 1890
en ons lees die Bybel

Toe word jy siek
maar nog steeds lees jy
jou laaste boek was halfpad
toe die kanker Pa vat



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Erfenis
Boeke is voorwaar 'n kosbare erfenis, so jammer om te hoor van jou pa se heengeen. Sy boeke sal julle altyd laat dink aan hom :)
6 jaar 3 maande 2 weke 6 dae 9 ure oud


Lees
Baie gehou hiervan,
'n kosbare erfenis en mooi herinneringe het jou Pa jou nagelaat, 'n liefde vir boeke en vir lees!***
6 jaar 3 maande 3 weke 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

    deur stefan s

    Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar