Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jou beeld bring jou skoon van stryk
Daar's 'n resep vir hoe jy lyk

Jou wange soos oupa s'n rooi vlamme
Jou oë soos ouma s'n diep verlange
Ouma se hartjie diep rooi wyn
Oupa se strewe oorwin alle pyn
Jou pa se refleksie perfek
In sussie se oë net respek

Jou Gene
Jou Erfinis
Ma se kind



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

erfenis
So dra elke kindjie sy of haar kenmerke van die famielie.
6 jaar 4 maande 4 dae 10 ure oud


Erfenis
Kort en bondig stippel jy die DNA van jou spruit uit. mooi Groetnis
6 jaar 4 maande 5 dae oud


***
Dis nou bondig en duidelik geskryf -- mooi so.
6 jaar 4 maande 5 dae 1 uur oud


Geen
fout met 'n goeie geen! Ek moet sê ek skrik deesdae al hoe meer vir hoe hulle vir my terugkaats, veral op 'n foto. En dit erf ons sonder dat ons vra.

Puik!
6 jaar 4 maande 5 dae 2 ure oud


geen
Goed gedoen Kobie. Ja, die gene speel 'n groot rol in ons lewens. Dit lyk ook vir my dat, hoe ouer ek word, hoe meer raak ek soos my ma:-)
6 jaar 4 maande 5 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar