Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sovel skare tussen ons
Terwyl ons met mekaar grap
Ons oe ontmoet wer
'n Verbintenis

Ons oe hou mekaar daar
Gegrond op een gedagte alleen
Soeke na mekaar se hede
Die verlede ken ons reeds

Ek probeer weg te kyk
Maar jou woorde hunker my terug
Jou oe se net te veel vannaand
"Dade wat ek nou eers verstaan"

Gedog ek kan die ou met lang hare bly
My vrouwees wegsteek van jou
Maar jou gedagtes het ontwaak
Jy sien my nou eers raak

Terwyl jy my in jou arms neem
Vloek ek testosteroon en estrogeen
Wat soveel jare weggebly het
Wat die Eros in jou weggesteek het

Jy soen my sag en teer
Jare se omgee en liefwees
Spreek jou lippe
Met hierdie eerste soen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Goed geskryf, jy som dit so reg op.
Hierdie gedig is uit die hart geskryf en dit beskryf net soos dit is. Ek kan myself vereenselwig met hierdie eerste soen...na soveel honger jare......
9 jaar 3 maande 2 weke 6 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar